Hoë gehalte Afrikaanse boeke in elektroniese
en gedrukte formaat vanaf die Afrikaanse Nuusagentskap.
Die boek is jou beste vriend. Dit vertroos, bemoedig
en vermaak jou. Dit verdryf die eensaamheid op 'n koue winteraand.
Dit help jou met die opvoeding van jou kinders en gee jou perspektief
op die lewe.
Ons streef daarna om vir jou boeke te bring wat
vir jou 'n vriend sal wees, wat jy graag weer sal wil lees.
Alle boeke kom in gebinde en elektroniese formaat.
'n Elektroniese boek (e-boek) is baie goedkoper as sy gebinde eweknie
en is onmiddellik beskikbaar. Jy laai dit onmiddellik af na jou
rekenaar nadat jy betaal het. Gebinde boeke is heelwat duurder
en kan tot twee weke neem voordat dit versend word.
 |
|
Die Tienerbybel is daar om kinders in voeling te hou met die Skepper en hulle belangstelling verder te prikkel. Hulle sal daarin lees dat die Here hulle liefhet, baie tieners voel soms niemand het hulle lief nie en baie pleeg ook selfmoord. Hierdie versekering dat die Here hulle liefhet moet hulle kan lees sodat dit hulle staande hou.
Klik hier vir meer inligting of om te bestel. |
Vertoon alle boeke
in die kategorië soos hieronder
gekies:
Alle boeke word vertoon
Klik op 'n
afbeelding om meer inligting oor die boek te bekom of
om te bestel.
_________________________________________________________________________
|