TERUG

| Naam: |
Die Brief en ander verhale |
|
| Outeur: |
Charl C Conradie |
|
| Uitgewer: |
Afrikaanse Nuusagentskap |
|
| ISBN-nommer: |
|
|
| Jaar van publikasie: |
2008 |
|
| Prys van e-boek: |
R 72.55 |
|
| Boekklublede: |
R 58.05 |
|
| Prys van gedrukte boek: |
R 150.95 + posgeld |
|
| Boekklublede: |
R 120.76 + posgeld |
|
| Aantal bladsye: |
163 |
|
| Grootte van e-boek (KGreep): |
688 |
|
Kort opsomming
Charl Conradie is 'n oudjoernalis wat nou in Gauteng woon en werk. Hy is lief vir reis en sy gunsteling bestemming is enige plek in Suid-Afrika. Sy liefde vir die land en sy mense, in hulle wydste verskeidenheid, word in hierdie debuutbundel weerspieël.Die Brief en ander verhale is 'n bundel met wyd uiteenlopende temas. Dit handel ook oor mense uit feitlik alle gemeenskappe in die reënboogland. Van Namakwaland tot Transkei, van die Goudstad tot in die winkel van 'n plattelandse manshaarkapper word uniek Suid-Afrikaanse karakters en omstandighede aan die leser bekendgestel. Dis 'n bundel vir almal wie se wortels diep in Suid-Afrika lê. |
_________________________________________________________________
Onthou: Jy kan hierdie boek of e-boek
ook as 'n geskenk vir iemand stuur.
Voltooi asb die vorms hieronder, al stuur jy dit vir jouself.
Plaas die e-boek en/of boek in jou koopmandjie.
Jy kan soveel inlaai soos jy wil.
Klik enige tyd op "Besigtig jou mandjie" om te sien wat jy het.
Jy kan dan die bestelling plaas en betaal of met jou inkopies voortgaan.
_________________________________________________________________
Koop e-boek
Koop gedrukte boek
Klik enige tyd op My
Mandjie hierbo om die bestelling te plaas en
te betaal.
|