TERUG

Naam: Grensruiter   
Outeur: Leunis van Rooyen   
Uitgewer: Afrikaanse Nuusagentskap   
ISBN-nommer:    
Jaar van publikasie: 2008   
Prys van e-boek: R 72.55   
Boekklublede: R 58.05   
Prys van gedrukte boek: R 150.95 + posgeld 
Boekklublede: R 120.76 + posgeld   
Aantal bladsye: 138   
Grootte van e-boek (KGreep): 862   


Kort opsomming

Leunis van Rooyen is 'n Oos-Kapenaar gebore en getoë. Hy is 'n ervare joernalis wat aan 'n paar dagblaaie, streekkoerante, radio en televisie verbonde was. Hy verdien sy brood as 'n taalpraktisyn. Hy het ook al 'n jeugroman en 'n nie-fiksie boek, kortverhale en gedigte gepubliseer.

Geweld en moord op plase in Suid-Afrika is niks nuut nie... Hierdie verhaal uit die dae nog vóór die Groot Trek vertel die geskiedenis van een van die botsings tussen grensboere en die Xhosas in die Oos-Kaap in die 19de eeu. Die oorlogswolke pak dreigend saam in die gebied.

Die Xhosas smee planne om die blanke koloniste in die gebied noord van die Katberg uit te delg... en Jack Holder word vasgevang in 'n maalstroom van agterdog, diefstal, geweld en oorlog. Die jong man van Britse herkoms is 'n Setlaarseun wat feitlik alles aan dié pioniersgrens verloor het. Hy kry ook te doen met 'n oulike boerenooi en haar onredelike pa, 'n mooi Engelse meisie wat weet wat sy wil hê, veediewe en oorlogsintrige.

Die besef dat hy die enigste is wat sy mense van ondergang kan red, is 'n verantwoordelikheid wat die beste uit Jack haal.  

_________________________________________________________________

Onthou: Jy kan hierdie boek of e-boek ook as 'n geskenk vir iemand stuur.
Voltooi asb die vorms hieronder, al stuur jy dit vir jouself.

Plaas die e-boek en/of boek in jou koopmandjie.
Jy kan soveel inlaai soos jy wil.
Klik enige tyd op "Besigtig jou mandjie" om te sien wat jy het.
Jy kan dan die bestelling plaas en betaal of met jou inkopies voortgaan.

_________________________________________________________________

Koop e-boek

Ontvanger se naam:
*
Ontvanger eposadres:
*
Herhaal eposadres:
*

 

Koop gedrukte boek

Ontvanger se naam:
*
Ontvanger se posadres:
*
*
Land
*
Poskode:
*
Ontvanger telefoonnommer:
Ontvanger eposadres:

 

 

Klik enige tyd op My Mandjie hierbo om die bestelling te plaas en te betaal.