TERUG

| Naam: |
Die Dieper Lewe |
|
| Outeur: |
Dawn Alateros |
|
| Uitgewer: |
Dawn Alateros |
|
| ISBN-nommer: |
0-620-22805-9 |
|
| Jaar van publikasie: |
2003 |
|
| Prys van e-boek: |
R 72.55 |
|
| Boekklublede: |
R 58.05 |
|
| Prys van gedrukte boek: |
R 150.95 + posgeld |
|
| Boekklublede: |
R 120.76 + posgeld |
|
| Aantal bladsye: |
102 |
|
| Grootte van e-boek (KGreep): |
313 |
|
Kort opsomming
Hierdie boek is voorwaar 'n kosbare juweel. Die diepere waarhede en geheimenisse van die Bybel word soos deur 'n soeklig belig. Die Dieper Lewe verduidelik die werking van die Skepper-God in die gees van die mens en gee veral 'n pragtige riglyn van 'n persoonlike verhouding met die Heilige Gees.Dis beslis nie net vir beginners nie, maar diep gelowiges wat al 'n lang pad met die Here loop, sal opnuut aangespoor word om in hulle handel en wandel daama te streef om hulle deur die Heilige Gees te laat lei.Die boek is prikkelend en daag 'n mens uit om soms hand in eie boesem te steek waar ons dikwels in die gejaag waarin ons leef, nalaat om tyd te maak om so 'n bietjie te delf en te soek na verskuilde skatte in die Bybel wat ons lewens kan verryk. Ek glo mense sal gretig lees aan dit waarvoor hulle al jare lank wag. Ek beveel die lees van Die Dieper Lewe heelhartig aan.Dr.Jan Botha Corpus Christi - Elardus Park Gemeente |
_________________________________________________________________
Onthou: Jy kan hierdie boek of e-boek
ook as 'n geskenk vir iemand stuur.
Voltooi asb die vorms hieronder, al stuur jy dit vir jouself.
Plaas die e-boek en/of boek in jou koopmandjie.
Jy kan soveel inlaai soos jy wil.
Klik enige tyd op "Besigtig jou mandjie" om te sien wat jy het.
Jy kan dan die bestelling plaas en betaal of met jou inkopies voortgaan.
_________________________________________________________________
Koop e-boek
Koop gedrukte boek
Klik enige tyd op My
Mandjie hierbo om die bestelling te plaas en
te betaal.
|