TERUG

Naam: Die Sandlopertjie   
Outeur: Oppelt Morkel   
Uitgewer: Afrikaanse Nuusagentskap   
ISBN-nommer:    
Jaar van publikasie: 2008   
Prys van e-boek: R 75.3   
Boekklublede: R 60.24   
Prys van gedrukte boek: R 148.4 + posgeld 
Boekklublede: R 118.72 + posgeld   
Aantal bladsye: 156   
Grootte van e-boek (KGreep): 1039   


Kort opsomming

Genadendal is oorspronklike 'n sendingstasie van die Toe Georg Schmidt in 1737 vir die Morawiers na die Kaap om die Evangelie onder die Khoi te verkondig, was daar baie teenstand en baie het hom en die Morawiers gespot en uitgelag. Die Khoi is indertyd as 'onopvoedbaar' beskou. Hulle Khoitaal was 'n struikelblok en omdat veral die boere gedink het hulle is lui en ongeskik vir behoorlike werk, is geen verwagting na die projek geskoester nie.
Die verhaal wat hier vertel word, speel hom byna 'n eeu na Schmidt se af, vertel van die moeilike omstandighede waaronder die sendelinge gewerk het - en die groot sukses waarmee hul arbeid bekroon is.
Van die mense en gebeurtenisse wat hier verhaal word, is eg. Die geskiedenis van die tyd is die onderbou van die verhaal, maar hier en daar word van 'n tegniek van verkorte perspektief (byna soos deur 'n teleskoop gesien) ter wille van die verhaal gebruik gemaak. 

_________________________________________________________________

Onthou: Jy kan hierdie boek of e-boek ook as 'n geskenk vir iemand stuur.
Voltooi asb die vorms hieronder, al stuur jy dit vir jouself.

Plaas die e-boek en/of boek in jou koopmandjie.
Jy kan soveel inlaai soos jy wil.
Klik enige tyd op "Besigtig jou mandjie" om te sien wat jy het.
Jy kan dan die bestelling plaas en betaal of met jou inkopies voortgaan.

_________________________________________________________________

Koop e-boek

Ontvanger se naam:
*
Ontvanger eposadres:
*
Herhaal eposadres:
*

 

Koop gedrukte boek

Ontvanger se naam:
*
Ontvanger se posadres:
*
*
Land
*
Poskode:
*
Ontvanger telefoonnommer:
Ontvanger eposadres:

 

 

Klik enige tyd op My Mandjie hierbo om die bestelling te plaas en te betaal.