|
|
|||||||||||||||||||||||||
|
'n Kaartjie wat ontvang word wys dat iemand vir jou omgee. Stuur vandag nog 'n gedrukte volkleur kaartjie na 'n geliefde enige plek ter wêreld. Ons doen alles vir jou en maak seker dat jou kaartjie sy bestemming bereik. Kies enige van ons bestaande ontwerpe of stuur jou eie ontwerp. Jy kan self jou eie boodskap spesifiseer wat op die kaartjie gedruk moet word. Vertoon alle kaartjies in die kategorië soos hieronder gekies: Alle kaartjies word vertoon Waar verjaardagkaartjies 'n ouderdom aandui, kan jy die ouderdom laat verander deur dit op die bestelvorm aan te dui. Klik op 'n afbeelding om die groter prentjie te sien of om te bestel.
_________________________________________________________________________
|
|||||||||||||||||||||||||
|
|