Stuur vir iemand 'n koppie koffie.
Wat is lekkerder as om 'n koppie koffie met iemand te deel? So, waarom wag jy? Stuur dit sommer nou. Plaas ook sommer 'n ou boodskappie in die piering!