|
|
|||
|
Opsomming van boeke wat tans by die Afrikaanse Nuusagentskap beskikbaar is.
Naam: Die Brief en ander verhale Charl Conradie is 'n oudjoernalis wat nou in Gauteng woon en werk. Hy
is lief vir reis en sy gunsteling bestemming is enige plek in Suid-Afrika.
Sy liefde vir die land en sy mense, in hulle wydste verskeidenheid, word
in hierdie debuutbundel weerspieël. Naam: Grensruiter Leunis van Rooyen is 'n Oos-Kapenaar gebore en getoë. Hy is 'n
ervare joernalis wat aan 'n paar dagblaaie, streekkoerante, radio en
televisie verbonde was. Hy verdien sy brood as 'n taalpraktisyn. Hy het
ook al 'n jeugroman en 'n nie-fiksie boek, kortverhale en gedigte gepubliseer. Naam: Moord op die Spyskaart Moord op die Spyskaart is 'n bundel kortverhale wat een ding in gemeen
het - keurige geregte of edelwyn wat gebruik word om op 'n vernuftige
manier moord te pleeg. En dit te verdoesel. Die verhale se verteltrant
wissel van spanningsvol tot amper lighartig; van moorde wat met elegansie
gepleeg word tot dade wat 'n mens laat gru. Die leser speel saam speurder
om uit te vind wat in die koppe van die moordenaars aangaan - en word
telkens verras deur 'n ongewone kinkel in die slot. En terselfdertyd
leer 'n mens sommer ook interessante feite oor kosmaak en drank! Moord
op die Spyskaart is 'n nuwe genre in Afrikaans Naam: Die Dieper Lewe Hierdie boek is voorwaar 'n kosbare juweel. Die diepere waarhede en
geheimenisse van die Bybel word soos deur 'n soeklig belig. Die Dieper
Lewe verduidelik die werking van die Skepper-God in die gees van die
mens en gee veral 'n pragtige riglyn van 'n persoonlike verhouding met
die Heilige Gees. Naam: Suid-Afrika se diere leer my Afrikaans Hierdie boekie is 'n uiters bruikbare instrument om kinders van ongeveer 6 jaar oud speel-speel te leer om Afrikaans te skryf. In die proses leer die kinders die diere-maniere van Suid-Afrika se diere, van A tot Z. Dit is ook uiters geskik vir Afrikaanse kinders in die buiteland. Naam: Die Sandlopertjie Genadendal is oorspronklike 'n sendingstasie. Toe Georg Schmidt in
1737 vir die Morawiers na die Kaap om die Evangelie onder die Khoi te
verkondig, was daar baie teenstand en baie het hom en die Morawiers gespot
en uitgelag. Die Khoi is indertyd as 'onopvoedbaar' beskou. Hulle Khoitaal
was 'n struikelblok en omdat veral die boere gedink het hulle is lui
en ongeskik vir behoorlike werk, is geen verwagting na die projek geskoester
nie. Naam: Willem Kruppelsmit se Wraak Willem Smit was 'n rioolslootgrawer van beroep. Die verhouding tussen
hom en sy vrou, Josina, was nie altyd maanskyn en rose nie, tot die dag
wat die ongeluk vir Willem getref het. Naam: Die Grafskender Ds. Maasdorp het 'n gawe om dinge te sien gebeur asof dit nou, voor
hom gebeur. So het hy ook die gebeure rondom Una Kelmeyer se dood "gesien". Naam: Blinde Berend Die lief en leed van 'n blinde man word in hierdie verhaal uitgebeeld. Wanneer Florrie Meyer in sy lewe kom, kom hy tot ander insigte oor die lewe. Ongelukkig is hierdie nie 'n wederkerige liefde nie, maar eerder simpatie. Naam: Die Legende van Lakenvlei Gideon Oberholzer en Dries Marthinussen het albei 'n oog op oom Sybrand
van die plaas Oormanskop se dogter, Sannie. Sannie het egter lank reeds
haar keuse gemaak. Naam: Tussenspel Dit is Lutsdorp se jaarlikse piekniek en al die jongmense van die dorp is daar. Uit ondervinding weet almal dat daar op hierdie dag dinge met die hart gebeur. Naam: Om Jou Ontwil 'n Ma se laasgeborene is maar altyd haar hart se punt. Dit veroorsaak dat sy somtyds blind is vir sy/haar foute... Naam: Vlamme Op Sy Pad Frik Vlyer het 'n obsessie met vuur gehad. Dit is egter daardie selfde obsessie wat hom "sy vingers laat verbrand" het. Naam: Weldaad van 'n Sondaar Wanneer 'n moeder siek word en weet sy gaan sterf, probeer sy net die beste vir haar seun se toekoms verseker. Dinge werk nie altyd uit soos dit beplan is nie, maar partykeer tog beter. Naam: Nuweland In hierdie moontlik kontroversiele boek, stippel die bekende Christo Burger sy plan uit om een van die "groenste" stede van die wêreld in Suid-Afrika te vestig. Hy dink dat die gedeelte om Prieska 'n Afrikaner toeriste mekka kan word. Naam: MirreSYNE vir jou siel! Die tema, olies in die Bybel, ontlok wye belangstelling. Persone wat in hierdie tye verlang na meer van God, ontdek dieptes van Sy karakter soos gedemonstreer deur elke olie. Naam: Annemie Naam: Die Weeskinders Die Weeskinders het die Meriete prys van die Afrikaner Volkswag verower vir die beste roman oor die Groot Trek, ter herdenking van die 150ste jaar sedert die trek. Die boek is ietwat verkort voor dit deur die Afrikaner Volkswag in 1990 uitgegee is. Hierdie is die oorspronklike, onverkorte manuskrip, soos voorgele aan die Afrikaner Volkswag. Naam: Vaalpens en Rooibaadjie Naam: Werda en Die laaste veldslag Naam: Die Rotsvy groei Toe die oorlogswolke in 1899 weer oor die Transvaal saampak, het hy saam met die burgers uitgetrek om die vyand, wat die jong Boerevolk wou vertrap, met elke middel tot hulle beskikking te beveg. James en sy seun Louis en van sy maats het die lief en leed van die oorlog deurgemaak en as bittereinders die wapen neergele. Maar party sou die hoogste tol betaal... Naam: Prinses van die Rooiberge Naam: Altyd weer lente Naam: Eggo's van gister Eggo's van gister neem die leser na die tye van die mense van die omgewing en by uitstek die klein gemeenskap wat op die plasies in en om die huidige Oesterbaai, Kaap St. Francis en Jeffreysbaai geboer en gelewe het en hulle ondervindige en stories wat op oorvertellinge en eie ondervindinge berus. Die stories oor en van Humansdorp self, spreek van die klein politiek en die karakters wat die dorp sien groei het van 'n klein plattelandse dorpie tot waar dit vandag is en verwys op humoristiese wyse na tydvakke van ongekompliseerde dae van die mense aldaar in die vyftiger en sestiger jare en vroeër.
Boeke van ander uitgewers by die Afrikaanse Nuusagentskap. 11 September 2001: Strategic implications of the World Trade Centre Attack 13 Klutse kwyt Aan die ander kant Aan 'n beentjie sit en kluif Aardling A Book of Lives African Easter African Immigration to South Africa: Francophone Migration of the 1990s Afstande Against the light Aki No Kure - Herfsskemering Amfiteater. Skrywerstemme van oud-Tukkies Amphibians of Central and Southern Africa Ancient Israelite Literature in Context Anderkant Timboektoe Anna se verlore droom Annerlike Afrikaans Anton van Wouw: The Smaller Works Arboreta die heks met die groen hare Around South Africa in eighteen days As die son kom oogknip: Verse geskryf vir die sonsverduistering Limpopo 4 Desember 2002 Ateljee van glas Aves: Gedigte A Warrior's Gateway: Durban and the Anglo-Boer War 1899-1902 Beroemde Suid-Afrikaanse krygsmanne Beste van Eugéne Marais (UIT DRUK) Between Woodbush and Wolkberg: Googoo Thompson's Story Black and White fifities: Jurgen Schadeberg's South Africa Blouwillestories 2de druk Boer en Brit: Afrikaanse en Nederlandse tekste uit en om die Anglo-Boereoorlog Braakland van die bose Brief uit die kolonies Buy Right: Consumer Guide for South Africa Capturing the soul: The Vhavenda and the missionaries 1870-1900 Cecil Rhodes and his time Children's rights in a transitional society Christiaan Rudolph de Wet: Krygsman en volksman Colours of Love: In Life and After Death Come Creator Spirit: Meditations on the Veni Creator Da Costa Leal in die Suid-Afrikaanse Republiek Dans op die rand van 'n krans De la Rey: Die Leeu van die Wes-Transvaal Herdruk Dear Sue: The Letters of Bessie Collins from Pretoria during the Anglo-Boer War Die Afdruk van ons hande Die Agterhuis (2de druk) Die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 Die begeleiding van duiwe Die Boere-oorlog Die bootjie Die brandende man Die buffeljagter Die buigsaamheid van verdriet Die Buiteposte (4de druk) Die bul van Kashimbo Die eensame graf by Mombolo Die elektries gelaaide hand Die Evangelie van Thomas Die geel kafee Die genesing van herinneringe Die geskiedenis van Boerekos Die geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog IV Die geskiedenis van die Tweede Vryheidsoorlog V Die Groot Afrikaanse Heldeboek (uitgawe 2 druk 6) Die Groot Verlange: Die verhaal van Eugéne N. Marais (herdruk) Die "hendsoppers" en "joiners": Die rasionaal en verskynsel van verraad Die huisapteek Die Kappiekommando of Boerevroue in geheime diens Die keiser is kaal Die Konsentrasiekampe Die Korannafonteiners Die leeu van Okarusewa Die lenige liefde Die naamlose muse Die Nuwe Hervorming Die Oranjerivierkampe tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 (UIT DRUK) Die panorama in my truspieël Die Plaag Die platgetrapte kroontjie: Afrikaanse en Nederlandse gedigte oor die Anglo-Boereoorlog Die suidhoek van Afrika: Geskrifte oor Suid-Afrika uit die Nederlandse tyd 1652-1806 Die swerwerjagter Die toespraak vir die spreker en die toespraakskrywer Die twaalfde letter Die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 Die tyd van die klippe Die Tydwaarde van Geld in Praktyk Die uurwerk kantel Die verhaal van Johanna Brandt Die vermaaklike lewe van Tyl Uilspieël Die vlieënde Ovambo en ander verhale van ou Suidwes Die volledige sprokies van Grimm Die volledige versamelde gedigte Die ware generaal Koos de la Rey (druk 3) Die wegraak van Frans Joosten Die wêreld van Susanna Smit 1799-1863 Die wit Boesman Die wrede somer Diplomasie en Politiek: Die pers die boererepublieke en Duitsland en tydens die Anglo-Boereoorlog Dot Prinsloo se onthouboek Drie jong jagters Driemaster Drummer Hodge: The Poetry of the Anglo-Boer War (1899-1902) Duino-elegieë Dwalers loop nie by twyfelaars nie Early Slavery at the Cape of Good Hope Early white travellers in the Transgariep 1819-1840 Een voet voor die ander Eggo's in bewolkte water Ek ken jou goed genoeg ... Die briefwisseling tussen NP van Wyk Louw en WEG Louw 1936 - 1939 Ek , Anna van Wyk Elke duim 'n koning Elke oggend van die wêreld Emily Hobhouse Emma se oorlog [en die Here het foto's geneem oor vanderbijlpark] Enkeldiep En kyk na die omowit engele op die rolbalbaan En skielik is dit aand Eros Ontbind Eugéne Marais & the Darwin syndrome | Die Dowwe Spoor van Eugéne Marais Eva ontmoet Einstein Exploring the core content of socio-economic rights: South African and international perspectives FAK-Sangbundel (6e druk) Fanie se veldskooldae Fanie se vuurdoop Fanie word grootwildjagter Focusing on the message Forests of Central Africa France andSouth Africa: towards a new engagement with Africa François Renier Duminy 1747-1811: French Mariner and South African Pioneer Fred se storie From isolation to integration: The post-apartheid South African economy Geagte skrywer: Briewe aan 'n verhaalredakteur Gedenkboek van M.J. de Jager Geknipte naelstring Geloof bygeloof en ander wensdenkery (uitgawe 1 druk 2) Generaal Ben Viljoen 1868-1917 Generaal Christiaan de Wet as veldheer Generaal J.C.G. Kemp en die epiese woestyntog German Publications on the Anglo-Boer War Geskiedenis en geskrifte: die literatuur van Ou Israel Geskrifte van 'n vermiste digter Gif Gode van papier Goedsmoeds Gone to the edges Grobbelaartjie van Velskoendorp Groep sonder grense Grootraad Makedaan en die bobbejaantrop van Donkerberg Grootword is nie vir sissies nie (2de druk) Hannes van der Merwe - Argitek en skrywersvriend Hardekoolaande Hard soos kameeldoringhout Healers Helpers and Hospitals Hebbelikhede Heleen en die heks met hoofpyn Hessie Kwedet: Dagga- dop- dryf- en verwante ryme hitte vannie teerpad - songs van die liedjieboer Holtrom en groot kabaal Hutspot - Reissketse verhale essays praatjies In die geheim van die dag In die landskap ingelyf In die tyd van uile In doodsgevaar: Die ervarings van kapt. J.J. Naude tydens die Tweede Vryheidsoorlog 1899-1902 In kamera Indaba: Interviews with African Writers Insects of Southern Africa Invitation to a voyage: French-language poetry of the Indian Ocean African Writers Jagkonings Jan Leendert Jasmyn Jesus' resurrection in Joseph's garden Johanna Brandt en die kritieke jare in die Transvaal 1899-1908 Kaalvoet oor die berg //Kabbo op die ysterspoor Kaburu Kalahari-kind (herdruk) Kan Afrikaners toyi-toyi? Kinders van die Kompanjie Kladboek Kleredrag tydens die Anglo-Boereoorlog 1898-1902 Kleure van liefde Klip en klei Klitsgras Kloof Koggelmanderman Kos uit die veldkombuis Kruger's Pretoria Kuberwoordeboek Kurt Mauser Land van sonlig en van sterre Landelik Lang reis na Ithaka Leroux: 'n Lewe Liefde is die grootste Liefde is magic Liefland Life in Christ: A Spiritual Commentary on the Letter to the Romans Loeloeraai Los donkies Louis die Laeveld-leeu en die skobbejakke Love hades and other animals Lucy's Knee: The Story of Man and the Story of his Story Lush Lyfsange Maagmeisie: Griekwastemme Maansiek Magnus Malan - My lewe saam met die SA Weermag Magnus Malan - My life with the SA Defense Force Mandela Dead and Alive 1976 - 2001 Mandela Mort et Vif Mantrakolie Marthinus Theunis Steyn - President en volksman Meditasie: Die gawe van stilte (herdruk) Meditasies Met die Boerekommando's Mevrou Skaap, die piekniek en die koek Milieu Mimi: 'n Feesbundel ter viering van Mimi Coertse se sewentigste verjaardag Modjadji@Makwena Montanha in Zoutpansberg: 'n Portugese handelsending van Inhambane se besoek aan Schoemansdal 1885-1856 My lied van die niet My voete loop na Wellington ... 'n Duitser aan die Kaap 1724-1765 'n Engel in my huis 'n Pleidooi vir die poësie 'n Slagterseun met 'n brilletjie 'n Sot op 'n plot 'n Swerwer op die sonpad 'n Vreemdeling op deurtog Naelstring (herdruk) Neem uit die verlede Nude landscape Nuwe Verset Oemkontoe van die nasie Offerland (UIT DRUK) Om te onthou: Versamelbundel ter viering van die digter se 85ste jaar Onder hoë sterre Ons en die maan Onthoupad na die see Ontsluier die heelal: 'n Inleiding tot sterrekunde (herdruk) Oorlogsdagboek van Veggeneraal De Villebois-Mareuil Op die groot spore Op Griekse lier Op Kommando met Steyn en De Wet Op kommando: Die lewe in die veld tydens die Anglo-Boereoorlog 1899 - 1902 Op St Helena - Vol van Hartepyn: Die oorlogskuns van Erich Mayer Op Trek. Die daaglikse lewe tydens die Groot Trek Oranje boven: Nederlands voor Zuid-Afrika (herdruk) Pa se stem Passies en passasies Patrisiërs & prinse (Kolonie 1) Penvere Perspectives on the Bible: God's Word in Ordinary Language Plaaslike Kennis Plain Legal Language for a New Democracy Plaisir de Lire: Recueil de textes littéraires pour les écoles secondaires Platinum Gold and diamonds The adventure of Hans Merensky's discoveries Preaching as a language of hope Pretoria at War 1899 - 1900 Pretoria en die Anglo-Boereoorlog: 'n Gids tot geboue terreine grafte en monumente |Pretoria and the Anglo-Boer War: Pretoria: Artist's Impressions 1857-2001 Punt van die swaard (herdruk) Punt van die wolriem Rectores Magnifici Reis na die Suide (CD) Retoer Ruggespraak Saad uit die septer Satan ter sprake Science crafts and knowledge: Understanding of science among artisans inIndia and South Africa - a cross-cultural ende Sculpting the land Seile na die suiderland Seven Khoi lives: Cape biographies of the seventeenth century Shelley Cinema ... and other poems Shih-ching: Liedereboek Siel van die mier Silence of the guns: The History of the Long Toms of the Anglo-Boer War Skrywersblok Slaapgids vir babas en peuters Sleep Guide for babies and toddlers Sloper Sluiswagter by die dam van stemme: beskouings oor die werk van Karel Schoeman Soek die koek! Sonskyf South Africa and the European Union: Self-interest ideology and altruism South Afrika is fantastik Soweto Today Splinters from the fire | Eclats d'un Feu Splinters uit die vuur | Späne aus dem Feuer Staal Burger Star of the South Stillerlewe Stories met stertjies Strand toe Suburbia Suid-Afrikaanse Geslagsregisters: Deel 1: A-C Supporting small-scale farmers and rural organisations: Learning from experiences in West Africa. A handbook for develop Susanna die geliefde Tales from Jozi Tant Miem Fischer se Kampdagboek Mei 1901-Augustus 1902 Tekens van die tye The African Dung Beetle Genera The Anglo-Boer War 1899-1902 The Arabian Horse The dynamics of Treason The Early Mission in South Africa/Die vroeë sending in Suid-Afrika The Economy of Africa The Griqua Captaincy of Philippolis 1826-1861 The Griqua Mission at Philippolis 1822-1837 The Jo'burgers The Magaliesberg (reprint) The naked emperor The San of the Kalahari The six language picture aid The small matter of a horse: the life of 'Nongoloza' Mathebula 1867-1948 The South African Flag Book: The history of South African flags from Dias to Mandela The Time Value of Money in Practice The War Diary of Johanna Brandt The War Letters of an English Burgher Theopoetry of the Psalms Through the Eye of a Needle Tim-Tam se Afrika-avontuur To the Bitter End: A Photographic History of the Boer War 1899-1902 Toepa-toepa towery Toewaaisand "To make them serve ... ":The 1871 Transvaal Commission on African Labour Tot lof van dwaasheid: Encomium moriae deur Desiderius Erasmus uit Latyn vertaal deur J.L. de Villiers Trialoog T'sats grootste van die groot jagters T'sats se kind T'sats se wraak T'sats van die Kalahari (2de uitgawe 1e druk) Tussen duine gebore Tussen wysvinger en duim Twee vir 'n stuiwer Uit die dagboek van 'n wildbewaarder (herdruk) Uit die veldapteek Uncle Sam Oom Paul en John Bull: Amerika en die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 Van heidebos en Skepper Van jagter tot wildliefhebber (herdruk) Van roes en amarant Veldsmanne Verblyf Verby Stormkaap Vergissing Verhale uit 'n koel voorhuis: Die Klein Karoo eerstelinge Versamelde Boesmanstories 1 Versindaba 2005 Versindaba 2006 Versindaba 2007 Versindaba 2008 Verskombuis Vermaning Verwoerd: Só onthou ons hom Vigiti Magna: 'n Soeke na Goud. Sewe opstelle oor die letterkunde Visualisering: Wat jy bedink kan jy beklink Viva os Boers! Boeregeïnterneerdes in Portugal tydens die Anglo-Boereoorlog 1899-1902 Vlamsalmander Voetligte & Applous! Die beginjare van die Afrikaanse beroepstoneel Voetspore in die Kalahari (herdruk) Voices from the land (herdruk) Vreeslose Drienie. Die lewe van Hendrina Joubert Vrypas Vyfmylpaal Vyf waens na San Pedro Waar ver winde waai Waarom die Boere die oorlog verloor het Wilde diere se eetplesiere Wilhelmina: Kampkind op Java (herdruk) Willer Blouwillestories Witchcraft violence and the law in South Africa Witness Woman's Endurance Wonderdade van Staal Burger en ander stories Woordweer Zambezi Die Brief en ander verhale Die Roos van Ruimtevlei: 'n Huldigingsbundel aan H.S. van Blerk 'n Inleiding tot numeriese analise (6de uitgawe) Rugby Rhymes Studying Engineering: A Road Map to a Rewarding Career (reprint) An Introduction to Numerical Analysis (6th edition) Gebroke sinne (herdruk) JA! Ouhout |
|||