Tree gerus met ons in verbinding as jy iets het
om te publiseer. Voltooi net die vorm hieronder om nadere inligting
te bekom. Die antwoorde sal ons help om die regte inligting aan
jou terug te stuur. Indien jy slegs vrae van 'n algemene aard het,
kan jy net die onderste blokkie voltooi en "NVT" by Titel van manuskrip
en Kort beskrywing van onderwerp invoeg
Indiening van manuskripte
Alle manuskripte moet aan die volgende basiese vereistes voldoen:
- Dit moet in A4 formaat wees, met 1.5 spasiëring.
- Dit MOET taalkundig versorg wees.
Verder moet jy onderneem om jou by die bepalings
van die kopieregwet neer te lê. Die nodige inligting hieromtrent
sal aan jou verskaf word.
|