TERUG

Die Tienerbybel
Issie du Toit

Baie kinders lees die Kinderbybel maar ontgroei dit op 'n stadium en omdat daar nie 'n opvolgbybel vir hulle is nie, is die sprong van Kinderbybel na die Bybel te groot. Tieners gaan deur die moeilike tienerjare en dit is juis daardie tydperk wat hul 'n Bybel moet kan lees wat hulle verstaan - en nou is dit juis daardie tydperk wat daar nie so 'n boek is om in hul geestelike behoefte te voorsien nie.

Die Tienerbybel is daar om hulle in voeling te hou met die Skepper en hulle belangstelling verder te prikkel. Hulle sal daarin lees dat die Here hulle liefhet, baie tieners voel soms niemand het hulle lief nie en baie pleeg ook selfmoord. Hierdie versekering dat die Here hulle liefhet moet hulle kan lees sodat dit hulle staande hou.

Op die voorblad is die woord 'INRI". Dit beteken "Die Koning van die Jode". Jesus is vandag ook ons Koning, vir almal oud en jonk. Die Tienerbybel is ook vir almal - oud en jonk.

Slapband: R139.85 + posgeld.
Boekklublede: R111.66 + posgeld.

 

_________________________________________________________________

Onthou: Jy kan hierdie boek ook as 'n geskenk vir iemand stuur.
Voltooi asb die vorms hieronder, al stuur jy dit vir jouself.

Koop boek

Ontvanger se naam:
*
Ontvanger se posadres:
*
*
 
Land:
*
Poskode:
*
Ontvanger telefoonnommer:
 
Ontvanger eposadres:
 

 

 

 

 

 

Klik enige tyd op My Mandjie hierbo om die bestelling te plaas en te betaal.

 

 

 


 

 

 

 



Warning: mysql_free_result(): supplied argument is not a valid MySQL result resource in /usr/www/users/afrikava/Tienerbybel.php on line 639